Malaria-entstof is goeie nuus, maar dis ver van ’n wonderkuur

akkreditasie
Ten spyte van al die uitdagings wat die entstof teen malaria bied, is dit ’n reusestap vorentoe in die wêreldwye stryd teen malaria. Ons het egter nie die einde van die pad bereik wat entstof-vernuwing betref nie.  Foto: Getty Images
Ten spyte van al die uitdagings wat die entstof teen malaria bied, is dit ’n reusestap vorentoe in die wêreldwye stryd teen malaria. Ons het egter nie die einde van die pad bereik wat entstof-vernuwing betref nie. Foto: Getty Images

Die nuwe entstof teen malaria vir jong kinders kan help om die stryd teen hierdie dodelike siekte weer op koers te bring. Dié entstof het egter verskeie tekortkominge en dit sal boonop nie kostedoeltreffend wees in Suid-Afrika nie, skryf Jaishree Raman en Shüné Oliver.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het geskiedenis gemaak in die geveg teen malaria toe hy onlangs die gebruik van ’n entstof teen malaria vir jong kinders aanbeveel het.

Dit was ’n groot prestasie: Die ontwikkeling van die eerste suksesvolle entstof teen falciparum-malaria (ook genoem subtersiane koors), die dodelikste vorm van malaria en die een wat die algemeenste voorkom in Afrika suid van die Sahara.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.71
+0.9%
Rand - Pond
20.75
+1.2%
Rand - Euro
17.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Goud
1,782.44
-0.1%
Silwer
22.42
-0.4%
Palladium
1,863.00
+0.5%
Platinum
960.00
+0.3%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos