’n Land en see wat aan rommel verstik

akkreditasie
Kaapstad is een van die plekke waar strande gereeld skoongemaak moet word.  Foto: Linda Godfrey
Kaapstad is een van die plekke waar strande gereeld skoongemaak moet word. Foto: Linda Godfrey

Suid-Afrika is verantwoordelik vir tussen 15 000 en 40 000 ton plastiek wat jaarliks in die oseaan beland, maar die bestuur van die land se rommel laat groot vrae, skryf Elsabé Brits.

Die rommel wat Suid-Afrika genereer en wat nie dié van die mynbedryf insluit nie, was 54,2 miljoen ton in 2017. Hiervan was 1,1 miljoen ton plastiek, waarvan net 43% herwin word – die res beland in die omgewing.

Die plastiek- en afvalkwessie in die land en die invloed daarvan op die omgewing was onlangs die onderwerp van ’n reeks van vyf navorsingsartikels in die South African Journal of Science. Dit wys ook op die talle gapings wat daar nog plaaslik is in die kennis oor dié onderwerp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.23
-0.4%
Rand - Pond
19.88
-0.5%
Rand - Euro
16.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.25
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,814.48
+0.2%
Silwer
21.49
+1.8%
Palladium
1,986.00
+2.0%
Platinum
943.50
-0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,553
+0.9%
Alle aandele
69,263
+0.9%
Hulpbronne 10
72,034
+1.8%
Industriële 25
77,060
+0.0%
Finansiële 15
15,959
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos