’n Nuwe wêreldstad aan die Wildekus? Dis 'n gek idee

akkreditasie
Die ingang na Port St. John’s aan die Wildekus.
Die ingang na Port St. John’s aan die Wildekus.

Die les wat regering nog moet leer: Padbou is nie  dieselfde as stadbou, skryf Johan Fourie.

In September lê dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede, ’n plan voor by die ANC-lekgotla vir ’n nuwe stad aan die Oos-Kaapse Wildekus.

Die plan is nog in ’n vroeë stadium, maar die doel is duidelik: om werk te skep sodat die semigrasie na Gauteng en die Wes-Kaap geremskoen kan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos