Nuus én joernalistiek in 2021

akkreditasie
1. Die onluste en plundery in KwaZulu-Natal ná Jacob Zuma se inhegtenisneming. Foto: ArgieF
1. Die onluste en plundery in KwaZulu-Natal ná Jacob Zuma se inhegtenisneming. Foto: ArgieF

Aan die einde van 2021 is die jaar se nuus in die kollig, ook deur ’n joernalistieke bril. Gert Coetzee berig.

Aan die einde van die nuusjaar is dit gebruiklik om oor die grootste nuusstories van die jaar te besin. Eintlik is dit nie te skei van die stand van die joernalistiek nie, synde joernaliste die “boodskappers” is. En dat die dinge agter die nuusskerms – stelsels, prosesse, kapasiteit, koste, waardes, besinning, konflik, konfrontasie, besluite, keuses, risiko – nie in die openbare oog is nie.

Van binne beskou, bly die ratwerk en uitskarnierdery van nuus deur ’n omvattende medium soos Netwerk24, waarby Volksblad ingebed is, ’n nie-toevallige daaglikse wonderwerk en ’n kragtoer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos