Oefen . . . as medisyne!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jy bevorder nie net jou eie gesondheid en welstand deur te oefen nie, dit kan ook help om van die frustrasies van Covid-19 ontslae te raak. Foto: Unsplash
Jy bevorder nie net jou eie gesondheid en welstand deur te oefen nie, dit kan ook help om van die frustrasies van Covid-19 ontslae te raak. Foto: Unsplash

Fisieke aktiwiteit bevorder fisieke en psigiese gesondheid. Dis lente. En ons is pas uit die derde Covid-19-vlaag. So, sofapokkel, hoe lyk dit met ’n bietjie oefening? vra Lizette Rabe.

Dit is ’n gegewe dat fisieke aktiwiteit fisieke en psigiese gesondheid bevorder, en daarom ’n integrale deel in die voorkoming en behandeling van baie mediese toestande is. Dis lente, en ons is pas uit die greep van die derde vlaag in die pandemie – en daar’s geen beter rede om te begin oefen nie. Boonop is die ganse Oktober Suid-Afrika se Psigiese Gesondheidsbewusmakingsmaand – dit is dus elkeen van ons se kans om ’n verskil te maak.

Hoewel ’n mens sou dink dat die lente as ’n nuwe seisoen nuwe hoop bring, wys navorsing dat depressie en angs ironies genoeg méér in die lente voorkom. Dit beteken ons moet bedag wees op tekens van moontlike seisoenale affektiewe versteuring – ja, SAD, as akroniem, vir seasonal affective disorder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos