Ontmoet Deltakron, basterkind van Delta en Omikron

akkreditasie
Deltakron is die “basterkind” van Omikron en Delta, en ons sal net mettertyd weet of ons bekommerd moet wees. Foto: Getty Images
Deltakron is die “basterkind” van Omikron en Delta, en ons sal net mettertyd weet of ons bekommerd moet wees. Foto: Getty Images

Net die tyd sal leer of Delta en Omikron ’n ontembare basterkind verwek het waaroor ons bekommerd moet wees. Luke O’Neill skryf wat ons tot dusver van hierdie kruising weet.

Terwyl die regulasies verslap word en inwoners weer proe aan die vryhede van weleer, voel dit in baie lande asof die pandemie verby is. Daar is egter steeds beduidende kommer dat ’n gevaarlike nuwe variant sy opwagting kan maak.

Dit het gebeur toe Omikron by die voordeur was, maar ons het dit gelukkig getref, want hoewel dit veel meer aansteeklik as sy voorgangers is, het dit genadiglik in die meeste lande waar dit oorheersend was, nie ’n toename in ernstige siekte veroorsaak nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Malaysia 137/7
Singapore 62/4
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 154/5
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.07
-1.3%
Rand - Pond
19.62
-0.8%
Rand - Euro
16.91
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.14
-1.5%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,822.07
-0.0%
Silwer
21.07
-0.4%
Palladium
1,880.00
+0.4%
Platinum
920.50
+1.0%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
62,071
+0.9%
Alle aandele
68,347
+0.8%
Hulpbronne 10
66,514
+1.6%
Industriële 25
80,820
+0.8%
Finansiële 15
15,418
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos