Ontvoering teen 'n losprys: Is jou kind veilig?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Moti-broers: Zidan (6), Zayyad (11), Alaan (13) en Zia (15).  Foto: Verskaf
Die Moti-broers: Zidan (6), Zayyad (11), Alaan (13) en Zia (15). Foto: Verskaf

Sewe swaar gewapende mans in wit oorpakke het Woensdagoggend op die N1-verbypad wat van Polokwane na Tzaneen gaan, met aanvalsgewere op die BMW geskiet waarin die vier Moti-broers op pad skool toe was. Zidan (6), Zayyad (11), Alaan (13) en Zia (15) is leerlinge aan die private skool Curro Heuwelkruin in die Dalmada-gebied in die omgewing van die R71 op pad na Tzaneen. Teen Donderdagoggend was die vier Moti-broers steeds soek, en hul ouers, Nazim en Shakira, rasend van bekommernis.

Moet Suid-Afrikaners hulle kwel?

Die Moti-broers se ontvoering herinner ’n mens sterk aan die modus operandi van misdaadsindikate in lande soos Nigerië en die Latyns-Amerikaanse streek. Hier floreer O&L en almal ken iemand wat al daardeur geraak is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 64/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.3%
Rand - Pond
21.56
-0.0%
Rand - Euro
18.34
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,797.36
+0.7%
Silwer
22.91
+0.0%
Palladium
1,759.44
-2.2%
Platinum
949.00
-1.8%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,575
-0.0%
Alle aandele
69,974
-0.1%
Hulpbronne 10
65,967
+0.6%
Industriële 25
93,391
-0.5%
Finansiële 15
13,452
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos