Pandemie van verdriet: Só rou ons agter geslote deure

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

In ’n tyd van Covid-19 sterf ons geliefdes in afgesonderde waaksale en die rouproses is ’n tafereel van onafgehandelde verlies. Willemien Brümmer het in ’n reeks van vyf artikels ondersoek gedoen na hierdie tweede pandemie van verdriet.

Die digter N.P. van Wyk Louw het geskryf: “Mooi is die lewe, en die dood is mooi.” Dit was egter lank voor die huidige pandemie met sy litanie van verlies. Meer as agt dekades later het Facebook ’n digitale begraafplaas geword en jy moet jou geliefdes groet in kleefplastiek of tydens ’n Zoom-gedenkdiens.

Die totale aantal sterftes tussen 3 Mei verlede jaar en 25 September vanjaar sou 11 FNB-stadions kon volpak. Die probleem is dat dit vir ons blote statistiek geword het. Of soos iemand eenmaal gesê het: “Statistieke is die gesigte van mense wie se trane afgedroog is.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.48
+0.1%
Rand - Euro
17.30
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos