Plundery: Honger, blote misdaad of albei?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Polisieman in Katlehong rig sy wapen op oproermakers.  Foto: Reuters
’n Polisieman in Katlehong rig sy wapen op oproermakers. Foto: Reuters

Misdadigers en haglike sosio-ekonomiese toestande wat deur die Covid-19-pandemie vererger is, dra beslis by tot die vlaag van geweld in die land en daar sal ook na ’n politieke oplossing daarvoor gesoek moet word, het kenners aan Gert van der Westhuizen gesê.

Hy weet nie waarom mense verbaas is oor die geweld wat gepaardgaan met die betogings wat verlede week sedert die inhegtenisname van oudpres. Jacob Zuma in veral KwaZulu-Natal en Gauteng opgevlam het nie, sê die politieke ontleder dr. Ralph Mathekga.

“Daar is nie iets soos vreedsame protesoptrede in Suid-Afrika nie; agt uit tien of meer is gewelddadig. Alle protesoptrede word êrens langs die pad deur misdadige elemente gekaap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos