Predikante is moeg en moedeloos: 'Dis lidmate wat jy begrawe'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dr. Carin van Schalkwyk, predikant van die NG Kerk en die Verenigde Gereformeerde Kerk se gemeentes in Philippolis in die Suid-Vrystaat, is in haar vyfde siklus van chemoterapie nadat kanker van die eierstokke vroeër vanjaar by haar gediagnoseer is. Haar kanker het haar gehelp om deernisvol te bly te midde van die pandemie.  Foto: Verskaf

Sy begin toenemend ’n kollektiewe smart optel onder haar gemeentes, sê dr. Carin van Schalkwyk, Philippolis se herder. Sy het aan Willemien Brümmer vertel hoe haar alleenpad met kanker haar geleer het om medemenslik te bly.

“Here, help my vandag om medemenslik te wees,” bid sy elke oggend wanneer sy opstaan.

Sy bid dit ten spyte van die doodse moegheid. By tye verg dit haar laaste bietjie energie net om die paar treë af te stap na die kerkgebou om te gaan preek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.48
+0.1%
Rand - Euro
17.30
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos