Pretoria se straatpredikant

akkreditasie
Pretoria, Jakarandastad . . . Die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria, waar ’n deel van Dana Snyman se rubriek van verlede week afgespeel het. Doringdraad is op 11 April 2015 om die beeld gespan om dit teen vandalisme te beskerm nadat die EFF die vorige week geëis het dat dit van Kerkplein verwyder moet word. Foto: GALLO IMAGES
Pretoria, Jakarandastad . . . Die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria, waar ’n deel van Dana Snyman se rubriek van verlede week afgespeel het. Doringdraad is op 11 April 2015 om die beeld gespan om dit teen vandalisme te beskerm nadat die EFF die vorige week geëis het dat dit van Kerkplein verwyder moet word. Foto: GALLO IMAGES

Baie het al na Danie du Toit verwys, maar min mense het hom so goed as ek geken. Hy was my neef en naamgenoot, maar omdat hy veel ouer as ek was (amper so oud soos my ouers) was hy vir my “Oom Danie.”

Hy was ’n mens met vele talente. Op jeugdige ouderdom was hy al ’n buitengewoon begaafde klassieke pianis, orrelis en komponis.

Weens sy politieke betrokkenheid (anti-Brits en pro-Duits), is hy die week toe Suid-Afrika tot die Tweede Wêreldoorlog toegetree het (in September 1939) onmiddellik aangekeer en het tydens die oorlogsjare in verskillende konsentrasiekampe beland. Hy het uiteindelik die langste tyd deurgebring in Koffiefontein se interneringskamp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.49
-1.0%
Rand - Pond
20.74
-0.4%
Rand - Euro
17.26
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,793.67
-1.4%
Silwer
22.66
-3.6%
Palladium
2,374.00
+1.7%
Platinum
1,022.50
-1.1%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos