RDK-onderhoude: Vrae oor Vally op kortlys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die konstitusionele hof in Braamfontein se volbank in aksie.  Foto: Argief
Die konstitusionele hof in Braamfontein se volbank in aksie. Foto: Argief

Die Regterlike Dienskommissie (RDK) het Maandag sy onderhoude vir vakante regtersposte hervat. Vir die eerste keer in Suid-Afrika se regsgeskiedenis moes die RDK sy onderhoude met dieselfde groep benoemdes vir twee poste in die konstitusionele hof herhaal, nadat die eerste ronde wat in April gedoen is, ongrondwetlik verklaar is.

Dit volg op ’n suksesvolle hersieningsaansoek oor die grondwetlikheid van daardie onderhoude deur die Grondwet-waghond Casac.

Casac het die aansoek aangevra omdat hy gemeen het die vrae aan kandidate was irrelevant en het neergekom op ’n aanval op hulle.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos