‘Regte gesprek oor taal’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: ISTOCK
Foto: ISTOCK

Meertaligheid is ’n saak van erns vir die Universiteit Stellenbosch (US) en talle ander universiteite en die kompleksiteite wat daarmee verband hou, kom ter sprake in die nasionale taalbeleidsraamwerk vir hoëronderwysinstellings, wat die taalbenadering van alle openbare Suid-Afrikaanse universiteite rig (waarvan die US een is).

Universiteite Suid-Afrika (USAf) se onlangse kollokwium oor die taalbeleidsraamwerk (2020) was die eerste geleentheid waar alle openbare Suid-Afrikaanse hoëronderwysinstellings, tesame met die departement van hoër onderwys en opleiding (DHOO), idees kon uitruil oor hoe om meertaligheid te bevorder, in diepte na van die uitdagings te kyk en saam oplossings te probeer vind.

Die taalbeleidsraamwerk, wat Oktober verlede jaar deur die regering gepubliseer is, dui aan dat taal steeds in die pad staan van sukses vir baie studente aan Suid-Afrikaanse hoëronderwysinstellings. Ondanks hul status as amptelike tale, is Afrika-tale nie in die verlede formeel die geleentheid gebied om as akademiese en wetenskaplike tale te ontwikkel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos