Riviermondings: die wasbakke van die natuur wat skoon moet bly

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die monding van die Bergrivier in die Wes-Kaap.
Die monding van die Bergrivier in die Wes-Kaap.

Riviermondings is super-ekostelsels, ekonomiese kragsentrales en blou koolstofwasbakke wat baie meer aandag verdien as wat hulle kry, skryf Anusha Rajkaran.

Riviermondings hou vir die meeste mense nie die prestige of die romantiek in van die twee dele waaruit hulle bestaan nie: die riviere wat van een kant af vars water na hulle voer en die see wat van die ander kant af soutwater instoot nie.

Maar as die tussenganger tussen die rivier en die oseaan verdien riviermondings tog meer krediet. Hulle kan dalk dof en brak voorkom, maar huisves ’n rykdom van lewe. Riviermondings word pond vir pond as die produktiefste omgewings op aarde beskou en produseer klaarblyklik meer organiese stowwe as woude of graslande van dieselfde grootte. Omdat hulle weinig van die geweldige waterbewegings het wat met oseane en riviere geassosieer word, het hulle min roofdiere. Gevolglik bied hulle ’n veilige hawe vir tallose spesies voëls, visse en soogdiere.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 52/3
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.43
-0.2%
Rand - Euro
16.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.95
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos