Deel

Rufus Gouws: Afrikaans is geen bonsai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Rufus Gouws neem die Jan H. Maraisprys in ontvangs by ’n geleentheid net buite Stellenbosch.  Foto: Jaco Marais
Prof. Rufus Gouws neem die Jan H. Maraisprys in ontvangs by ’n geleentheid net buite Stellenbosch. Foto: Jaco Marais

Baie dankie aan die keurkomitee wat ondanks merieteryke kandidate die toekenning aan my gemaak het.

Ek is heelwat dank verskuldig aan die borge: die Het Jan Marais Nationale Fonds, Naspers en die Universiteit Stellenbosch (US) – nie net vir die toekenning wat ek vandag ontvang nie, maar vir die daarstelling van ’n prys om vakwetenskaplikes te motiveer om naas in ander tale hulle vakbedrywighede in Afrikaans ten uitvoer te bring.

Ek is ook dankbaar vir my werksomgewing: Vir die US en die departement Afrikaans en Nederlands, waar ek oor dekades heen die geleentheid gehad het om vakkundig te kon werk, deurgaans omgewe van Afrikaans as wetenskapstaal. Mag daardie omgewing steeds gedy!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Club Triranga 47/4
Cricket Club of Dibrugarh 1/0
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 20/2
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.53
-0.1%
Rand - Pond
22.70
+0.1%
Rand - Euro
19.86
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.39
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
982.97
+1.5%
Palladium
1,411.48
-0.4%
Goud
1,977.43
-0.1%
Silwer
22.49
-0.2%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos