Deel

Lizette Rabe: Rugbyhelde help sluier lig om aanslag op SA'ers se psiges

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sean Swart, haker van die Maties, gee die bal uit gedurende ’n wedstryd teen die Ixias in Bloemfontein op 14 Maart vanjaar. Die Maties het met 52-19 gewen. In die toernooi speel die Speler van die Wedstryd sy volgende wedstryd in ’n pienk broekie – vanjaar vir die bewusmaking van psigiese gesondheid. Foto: FNB Varsitybeker/Hannes Naude
Sean Swart, haker van die Maties, gee die bal uit gedurende ’n wedstryd teen die Ixias in Bloemfontein op 14 Maart vanjaar. Die Maties het met 52-19 gewen. In die toernooi speel die Speler van die Wedstryd sy volgende wedstryd in ’n pienk broekie – vanjaar vir die bewusmaking van psigiese gesondheid. Foto: FNB Varsitybeker/Hannes Naude

Volgens ’n onlangse verslag kry meer as een uit elke drie Suid-Afrikaners psigies swaar. Dis duidelik dat ons die stilte rondom psigiese siektes moet verbreek en moet práát – oftewel SpeakUP!, skryf Lizette Rabe.

Asof ons brose mensdom nie reeds swig onder al die aanslae nie. Daar is die hoofletter-boelies: Covid-19 en Klimaatsverandering en Misdaad en Korrupsie. En al die ander brutaliteite van ons tyd: geslagsgeweld, taxigeweld, bendegeweld. Plus voortslepende konflikte wêreldwyd.

En terwyl ons soos hasies in die hoofligte vasgevang is in al die verdoemenisse wat oor ons skerms rol, is ons nou ook getuies van ’n onwerklike konvensionele oorlog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos