SA se oneffektiewe polisiediens – sondes van die vaders?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Andreas van Wyk
Prof. Andreas van Wyk

Baie van die probleme met vandag se polisiediens kan teruggevoer word na 1910 – en ook na één van die dinge waaroor die ANC en die NP tydens onderhandelings saamgestem het, skryf Andreas van Wyk.

Daar word gereeld berig oor eise dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens se magte na laer vlakke afgewentel moet word om die ooglopende oneffektiwiteit van die staat in die stryd teen misdaad teen te werk. Bheki Cele, minister van polisie, se reaksie is deurgaans totaal negatief, ’n houding wat konsekwent deur die ANC ondersteun word.

Suid-Afrika is inderdaad taamlik uniek in die ontwikkelde wêreld deur sy sterk gesentraliseerde polisiemag. Vir suksesvolle demokrasieë soos Australië, Duitsland, Amerika en selfs Brittanje is die handhawing van reg en orde ’n kwessie wat primêr op plaaslike en streeksvlak hanteer word. Vir Duitsland is dit ook die gevolg van ’n bitter ervaring van die misbruik van ’n sentrale polisiemag deur die Nazi-bewind (1933-1945). Ander lande soos Frankryk en Italië, erfgename van ’n Napoleontiese tradisie, handhaaf nasionale orde deur ’n semi-militêre sentrale gendarmerie, terwyl die plaaslike geregtigheid en rus en vrede deur streeks- en munisipale polisie verseker word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
18.00
-0.2%
Rand - Pond
19.87
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,664.75
+0.2%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,207.41
+0.1%
Platinum
866.76
-0.1%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,421
+0.9%
Alle aandele
63,755
+0.8%
Hulpbronne 10
60,192
+0.7%
Industriële 25
77,240
+0.6%
Finansiële 15
13,912
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos