Sáám is ons onbreekbaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sondag 10 Oktober is Wêreld Psigiese Gesondheidsdag. Vanjaar se tema is “Geestesgesondheid in ’n ongelyke wêreld”. Foto ter illustrasie.  Foto: Unsplash
Sondag 10 Oktober is Wêreld Psigiese Gesondheidsdag. Vanjaar se tema is “Geestesgesondheid in ’n ongelyke wêreld”. Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash

Sondag 10 Oktober is Wêreld- Psigiese Gesondheidsdag. Vanjaar se tema is “Psigiese gesondheid in ’n ongelyke wêreld”, skryf Lizette Rabe.

’n Afrika-spreekwoord lui “takke in ’n bondel is onbreekbaar”. Dis hoe ons vanjaar se Wêreld- Psigiese Gesondheidsdag moet benader. ’n Enkele takkie breek maklik; saam is ons soveel sterker.

Die Covid-19-pandemie het ’n beduidende invloed op psigiese gesondheid. Diegene wat reeds behandel is vir ’n psigiese siekte, kon nie toegang tot hul gesondheidsorg kry nie, want normale gesondheidsdienste is ernstig ontwrig. Die groot hoeveelheid nuwe toestande het die situasie vererger. En dit terwyl daar reeds ’n akute tekort aan psigiese gesondheidsorg is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.6%
Rand - Pond
20.18
+0.2%
Rand - Euro
17.06
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,775.98
+0.7%
Silwer
23.52
+1.5%
Palladium
2,048.00
+1.6%
Platinum
1,054.00
+1.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos