Sal BA.2 – afstammeling van Omikron – tot volgende vlaag lei?

akkreditasie
’n Persoon in beskermende drag neem ’n hond vir ’n stappie in ’n deel van die Chinese stad Shanghai waar streng inperkingsmaatreëls geld.
’n Persoon in beskermende drag neem ’n hond vir ’n stappie in ’n deel van die Chinese stad Shanghai waar streng inperkingsmaatreëls geld.

’n Nuwe subvariant van Omikron, gedoop BA.2, is vinnig besig om wêreldwyd die oorhand te kry. Die immunoloë Prakash Nagarkatti en sy vrou, Mitzi, antwoord hier vrae oor hoe dit van vorige variante verskil.

Wat is BA.2 en hoe is dit aan Omikron verwant?

BA.2 is die jongste subvariant van Omikron, die dominante stam van Sars-CoV-2, die virus wat Covid-19 veroorsaak. Terwyl die presiese oorsprong van BA.2. nog nie duidelik is nie, het dit vinnig die oorhand in baie lande, insluitende Indië, Denemarke en Suid-Afrika gekry. Dit is steeds besig om in Europa, Asië en baie ander wêrelddele te versprei. Omikron, wat amptelik as B.1.1.529 bekend staan, het drie hoofsubvariante in sy afkoms – BA.1, BA.2 en BA.3.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos