Siya Kolisi: 'Ek weet hoe dit voel om honger te wees'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Siya Kolisi met die trofee wat die Springbokke verower het met hul reekssege vanjaar oor die Britse en Ierse Leeus.   Foto: Gallo Images
Siya Kolisi met die trofee wat die Springbokke verower het met hul reekssege vanjaar oor die Britse en Ierse Leeus. Foto: Gallo Images

Hoewel die armoede en ongelykheid in Suid-Afrika ’n mens soms moedeloos maak, moet ons nooit hoop verloor nie en saamwerk om ’n einde daaraan te probeer maak, skryf Siya Kolisi in dié geredigeerde uittreksel uit sy outobiografie, Rise.

Voordat ons die [Siya Kolisi-] stigting op die been gebring het, het ek gedink ek weet net soveel soos die meeste mense oor lyding in Suid-Afrika.

Ek weet, byvoorbeeld, hoe dit voel om honger te wees. Ek het al aan die slaap geraak met die geluid van my maag wat grom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos