Sluier oor SA se spioenhelde gelig

akkreditasie
Henning van Aswegen: ‘Suid-Afrika het ’n ryke geskiedenis van spioene en geheime agente wat in ’n wêreld van eienaardige gebruike en woordeskat leef.’  Foto: Jaco Marais
Henning van Aswegen: ‘Suid-Afrika het ’n ryke geskiedenis van spioene en geheime agente wat in ’n wêreld van eienaardige gebruike en woordeskat leef.’ Foto: Jaco Marais

Een van die talle lekkerleesstories in Spioenmeesters is dié van die eerste “wettige” ontmoeting tussen die Nasionale Intelligensiediens (NI) en die eertydse Sowjetunie se spioenasiediens, die KGB.

Dit was in 1981 toe Alexander Solomatin, ’n KGB-offisier in die Russiese ambassade in Wene, Oostenryk, vir Jan Buitendag in die Suid-Afrikaanse ambassade in dié stad gebel het oor die moontlike uitruiling van ’n Russiese spioen, Aleksei Kozlof.

Dié is vroeër in Suid-Afrika deur NI aangekeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 425/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.94
-0.2%
Rand - Pond
19.74
+0.7%
Rand - Euro
16.76
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,815.19
+0.0%
Silwer
21.63
-0.0%
Palladium
2,115.00
+2.9%
Platinum
964.89
+0.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,090
+0.1%
Alle aandele
69,811
+0.2%
Hulpbronne 10
72,954
+0.2%
Industriële 25
77,850
+0.1%
Finansiële 15
15,940
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos