'Stiksienige' Blade moet sit en na óns luister oor Afrikaans

akkreditasie
Danie van Wyk: “In die besonder probeer ons die progressiewe geskiedenis van Afrikaans ook duidelik maak.” Foto: Jaco Marais
Danie van Wyk: “In die besonder probeer ons die progressiewe geskiedenis van Afrikaans ook duidelik maak.” Foto: Jaco Marais

Hulle weier om te betaal vir die sondes van taalgenote wat die taal in die verlede gekaap het vir hul stiksienigheid wat politieke beleid en menseverhoudinge betref, skryf Danie van Wyk van die DAK Netwerk.

Met bedankingstoesprake vra die spreker dikwels verskoning dat sekere mense uitgesonder word. Ek wil hierdie artikel met enkele bedankings begin – en is jammer as ek enige verdienstelike kandidate onwetend weglaat.

Eerstens wil ek die DA bedank vir hul aandeel in die stryd om Afrikaans se reg op inheemse status. Hulle het pas opgeruk Pretoria toe om daar by dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, teen sy departement (DHOO) se onsinnige taalbeleidsraamwerk te gaan protesteer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 196/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+1.0%
Rand - Pond
20.97
+0.7%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,818.68
+0.3%
Silwer
23.81
+1.4%
Palladium
1,917.50
+0.7%
Platinum
999.00
+1.4%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,088
+1.2%
Alle aandele
75,740
+1.1%
Hulpbronne 10
75,411
+1.2%
Industriële 25
96,034
+1.9%
Finansiële 15
15,193
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos