Om sy kop in die sand te druk is nie iets wat David Piedt graag doen nie, skryf Heindrich Wyngaard.
Jy moet nóóit ’n volstruis vlak kyk nie.
Die simboliek onderliggend aan dié voël se onmisbare teenwoordigheid in die Klein-Karoo lê veel dieper as die uitdrukking dat jy nie jou kop, soos ’n volstruis, in die sand moet druk nie – só glo dr. David Piedt.