Studente het hulp nodig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Om ’n nuwe fase soos universiteitstudies te betree is opwindend, maar dit kan ook oorweldigend wees.    Foto: ISTOCK
Om ’n nuwe fase soos universiteitstudies te betree is opwindend, maar dit kan ook oorweldigend wees. Foto: ISTOCK

Talle studente keer in dié tyd terug na universiteitskampusse, nuwe graduandi pak die oorgang na ’n werksomgewing en nagraadse studente is iewers tussen die voorlê van navorsingprojekte en die skryfwerk aan finale dissertasies.

Of jy nou registreer vir studies, nuut in die werkplek instap of nagraads studeer – dit is uitdagend en kan oorweldigend voel. Hierdie spanning is nie net iets wat deur jong mense verwerk moet word nie, maar ouers, dosente, ondersteuningsdienste en instellings van hoër­ onderwys het almal ’n belang om hieroor te dink.

Organisasies soos die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) en die Wêreldbank het geestesgesondheid as ’n prioriteit geïdentifiseer, maar daar kleef steeds ’n stigma hieraan wat verhinder dat rolspelers in die hoëronderwyssektor in Suid-Afrika openlik saamwerk om oplossings te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.25
-0.0%
Rand - Pond
19.72
+0.5%
Rand - Euro
16.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,786.13
-0.2%
Silwer
20.30
-0.0%
Palladium
2,237.00
-2.3%
Platinum
949.72
-1.2%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,131
-0.8%
Alle aandele
70,834
-0.6%
Hulpbronne 10
64,136
-2.6%
Industriële 25
86,752
-0.4%
Finansiële 15
16,098
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos