Taalmonument huldig dié wat deur geskiedenis te lig bevind is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl is op 10 Oktober 1975 ingewy. Foto: Getty Images
Die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl is op 10 Oktober 1975 ingewy. Foto: Getty Images

Die inwyding van die Afrikaanse Taalmonument op 10 Oktober 1975 was ’n kans om die geskiedenis vierkant in die oë te kyk, skryf Michael Jonas en Chantelle de Kock. Vanjaar word die bouers en die onbesonge helde se bydraes erken as deel van ’n rondreisende uitstalling.

“Ek was so surprised toe jy my bel oor die Taalmonument. Ek kon nie glo dat ná al die jare die mense na ons toe kom nie, nou 40 jaar later. Vir my was dit eintlik ’n blydskap.”

Só reageer Ernie Williams, een van die bouers, toe die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) hom onlangs genader het as deel van ’n mondelinge oorleweringstudie oor die vakmanne wat die monument gebou het. Nes die geskiedenis uitgebreid vertel oor konings en oorloë, maar min oor gewone mense, is dit ook die geval met dié bouers. Daarom die poging om erkenning te gee aan die “onbekendes” wat dié grootse projek uitgevoer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos