Theuns Eloff: Is Cyril op die wenpad?

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa getuig op 29 April voor die Zondo-kommissie na staatskaping. Hy het in die afgelope maande groot vordering in die stryd teen korrupsie gemaak. Foto: Gallo Images
Pres. Cyril Ramaphosa getuig op 29 April voor die Zondo-kommissie na staatskaping. Hy het in die afgelope maande groot vordering in die stryd teen korrupsie gemaak. Foto: Gallo Images

Geen regdenkende Suid-Afrikaner kan ontken dat pres. Cyril Ramaphosa in die afgelope maande groot vordering gemaak het teen korrupsie en ander onheile nie. Theuns Eloff beoordeel die president se strategie en vordering.

Sedert Cyril Ramaphosa eers president van die ANC en toe president van die land geword het, was daar bespiegelinge oor sy breë strategie en veral sy werkswyse. Sou hy vinnig en beslis optree (en ANC-kollegas vervreem), of sou hy die “lang spel” speel en tog uiteindelik sy doel bereik?

Baie het gedink dat die lang spel te lank neem en die land se toekoms op die spel plaas. Ander het gedink dat die “lang spel” maar net ’n verskoning vir ’n gebrek aan vasberadenheid en besluitnemingsvermoë was – en dat hy as oudvakbondleier net met konsensus kan werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos