Theuns Eloff: Kan Koster se water skoon bly?

akkreditasie
Die inwoners van Koster en Swartruggens in Noordwes het drie jaar gely onder droë krane, rioolvuil wat in hul strate vloei en ’n munisipale bestuurder wat die dorp se watervoorraad met rioolvuil gesaboteer het. Die hof het egter beveel dat die Kgetlengrivier Concerned Citizens, onder leiding van Carel van Heerden (op die foto), tydelik toegelaat word om die rioolwerke oor te neem. Foto: Deon Raath
Die inwoners van Koster en Swartruggens in Noordwes het drie jaar gely onder droë krane, rioolvuil wat in hul strate vloei en ’n munisipale bestuurder wat die dorp se watervoorraad met rioolvuil gesaboteer het. Die hof het egter beveel dat die Kgetlengrivier Concerned Citizens, onder leiding van Carel van Heerden (op die foto), tydelik toegelaat word om die rioolwerke oor te neem. Foto: Deon Raath

Is die voorsiening van basiese dienste deur ’n groepie besorgde inwoners volhoubaar? En indien nie, wat is die alternatief, vra Theuns Eloff.

Mislukte en korrupte plaaslike owerhede bly in die nuus. In Standerton (Lekwa-munisipaliteit) het die Valke onlangs toegeslaan om beweerde korrupte politici en amptenare in hegtenis te neem en in Makhanda (Grahamstad) het die hooggeregshof gelas dat die munisipaliteit ontbind moet word en ’n verkiesing gehou moet word.

Meer onlangs is die voorsiening van plaaslike water- en rioleringsdienste in Koster en Swartruggens (Kgetlengrivier-munisipaliteit) tydelik aan besorgde inwoners toegeken omdat die plaaslike owerheid nie sy grondwetlike pligte nagekom het nie. En hierdie drie is nie geïsoleerde gevalle nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.61
-0.5%
Silwer
22.87
-1.3%
Palladium
1,794.00
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos