Theuns Eloff: Unisa-uitspraak – keerpunt of dieselfde deuntjie?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Unisa se gebou in Pretoria.   Foto: Gallo Images
Unisa se gebou in Pretoria. Foto: Gallo Images

Is die konstitusionele hof se uitspraak oor Unisa se taalbeleid ’n keerpunt in die ideologiese aanslag teen Afrikaans, vra Theuns Eloff.

Die uitspraak van die konstitusionele hof enkele weke gelede oor die grondwetlikheid van Unisa se taalbeleid van 2016, waarvolgens Afrikaans as primêre onderrigtaal verwyder word, is veelbetekenend op verskeie vlakke.

Dit geld vir Unisa se toekomstige taalbeleid, en saam met die ander twee sake in die trilogie van universiteitstaalbeleide (Vrystaat en Gelyke Kanse) het dit moontlike betekenis vir skole se medium van onderrig. En dan kan dit ook lig werp op die debat of Afrikaans ’n inheemse taal is, iets wat dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, wetenskap en tegnologie, onlangs ontken het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 162/7
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 132/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-0.7%
Rand - Pond
21.31
-0.6%
Rand - Euro
18.12
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.32
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Goud
1,767.16
-0.1%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,794.13
+0.5%
Platinum
942.00
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,869
+0.5%
Alle aandele
71,367
+0.5%
Hulpbronne 10
67,684
+0.2%
Industriële 25
94,015
+0.4%
Finansiële 15
14,092
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos