Toe besoek ‘Arch’ Vrouemonument

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wyle emeritus aartsbiskop Desmond Tutu in 1996 voor die Vrouemonument in Bloemfontein. Foto: Hein du Plessis
Wyle emeritus aartsbiskop Desmond Tutu in 1996 voor die Vrouemonument in Bloemfontein. Foto: Hein du Plessis

Toe hy in 1996 voorsitter van die Waarheids-en-versoeningskommissie (WVK) was, het wyle emeritus aartsbiskop Desmond Tutu die Vrouemonument in Bloemfontein besoek. Gert Coetzee vertel wat op daardie wintersdag gebeur het.

“Die trane en lyding van ma’s en vroue was nog altyd die prys vir vryheid. Mag God gee dat die wonde van herinnering aan Afrikaner-vroue se lyding in die Vryheidsoorlog sal heel, net soos ons bid dat Hy die pyn wat andere sedertdien gely het, sal wegneem.”

Dít was die woorde wat Tutu op ’n wintersdag in 1996 geuiter het tydens ’n onverwagse besoek aan die Vrouemonument in Bloemfontein.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 182/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.46
-0.5%
Rand - Pond
21.00
-0.1%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,815.98
-0.2%
Silwer
23.44
+1.8%
Palladium
1,909.00
+1.6%
Platinum
985.00
+0.9%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos