Uittreksel: Ballade van 'n bankroof

akkreditasie
VBS-verdagtes tydens ’n verskyning in Junie in die Palm Ridge-streekhof in Johannesburg. Tshifhiwa Matodzi, oudvoorsitter van die bank, sit heel links. Foto: OJ Koloti
VBS-verdagtes tydens ’n verskyning in Junie in die Palm Ridge-streekhof in Johannesburg. Tshifhiwa Matodzi, oudvoorsitter van die bank, sit heel links. Foto: OJ Koloti

Die VBS-skandaal se tentakels strek tot die hoogste gestoeltes van die ANC in Limpopo, skryf Dewald van Rensburg.

Terwyl die meeste munisipaliteite wat uiteindelik in VBS belê het in die bank se tuisprovinsie, Limpopo, geleë is, was die bank se eerste groot munisipale kliënt die Wes-Rand-distriksmunisipaliteit in Gauteng.

Die man wat dit laat gebeur het, is Romeo Mohaudi, hul finansiële hoof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.38
+0.4%
Rand - Pond
19.82
+0.0%
Rand - Euro
16.67
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,776.30
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,154.90
+0.1%
Platinum
938.61
+0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos