Unisa-uitspraak: Sluise van meertaligheid sal geopen word!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die konstitusionele hof het bevind dat Unisa nie Afrikaans mag afskaf nie. Foto: Gallo Images
Die konstitusionele hof het bevind dat Unisa nie Afrikaans mag afskaf nie. Foto: Gallo Images

“Meertaligheid” is nie ’n skuilwoord vir wit Afrikaanse behoudendheid nie, en die konstitusionele hof se uitspraak oor Afrikaans by Unisa sal hopelik finaal die mat onder daardie onregverdigbare, uitgediende en geblinddoekte argument uitpluk, skryf Frederik R van Dyk.

Daar is iets digterliks en gekunstelds aan die formaat van die konstitusionele hof se onlangse uitspraak in Unisa vs. AfriForum.

In hierdie onlangse saak het die hoogste hof beslis dat die Universiteit van Suid-Afrika se poging om per taalbeleid Afrikaans as ’n institusionele taal van leer en onderrig af te skaf, tot die nadeel van duisende studente, nie ingevolge die onderrigtaal-klousule artikel 29(2) van die Grondwet toegelaat kan word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos