Verkragting: Dís hoekom chemiese kastrasie geen wonderkuur is nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Só lyk die toneel in West Village naby Krugersdorp waar ’n groep vroue wat met sterre in hul oë opgestaan het om deel van ’n musiekvideo te wees die slagoffers van ’n massaverkragting geword het. Daar is egter geen blitsoplossings vir die probleem van verkragting nie. Foto: SAPD
Só lyk die toneel in West Village naby Krugersdorp waar ’n groep vroue wat met sterre in hul oë opgestaan het om deel van ’n musiekvideo te wees die slagoffers van ’n massaverkragting geword het. Daar is egter geen blitsoplossings vir die probleem van verkragting nie. Foto: SAPD

In Vrouemaand en ná die gru-verkragting in Krugersdorp is dit verstaanbaar dat vroue vergelding vra. Willemien Brümmer het met kenners gepraat oor hoekom ’n voorskrif nie die probleem gaan oplos nie.

Die wêreld was met reg woedend toe agt jong vroue wat in ’n musiekvideo in Krugersdorp sou optree, vir ewig met die stigmata van verkragting gemerk is.

Verskeie van hulle is nie net één keer verkrag nie: Dit was ’n orgie van wreedheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos