Vrede in Mali bly ’n droom

akkreditasie
Mense betoog in Bamako teen geweld in die sentrale streke van Mali. Foto: Reuters
Mense betoog in Bamako teen geweld in die sentrale streke van Mali. Foto: Reuters

Hernude geweld in Mali het weer die kollig op die eeu oue etniese konflikte in dié Afrika-land laat val. Joan Swart kyk na die oorsake van die geweld en maniere waarop die vrede herstel kan word.

Die massamoord op Sondag 9 Junie in Mali, waarin 35 Dogon-mense (onder wie 24 kinders) afgemaai is, het die wêreld se fokus opnuut op dié afgeleë Afrika-land gevestig.

Ondersoekers meen dit was militante uit die Fulani- etniese groep wat die Sobane Da-nedersetting, ’n tuiste van die Dogons in Sentraal-Mali, in die nag aangeval het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos