Waar lê wortel van tragedie in Afganistan?

akkreditasie
Britse soldate wat help met die repatriasie van Afgaanse burgerlikes neem ’n blaaskans.    Foto: Getty Images
Britse soldate wat help met die repatriasie van Afgaanse burgerlikes neem ’n blaaskans. Foto: Getty Images

Wie – dalk eerder wát – lê ten grondslag aan die tragedie wat hom tans in Afganistan afspeel? Leopold Scholtz probeer ’n pad soek deur ’n mynveld.

Rakende die ekstremistiese Moslembeweging die Taliban se magsgreep in Afganistan is daar verskeie punte waaroor ingeligte waarnemers dit eens is, maar ook ander waaroor hulle verskil.

Een punt waaroor daar ’n taamlike mate van konsensus is, is die feit dat die basiese strategie van die militêre sending in Afganistan in die loop van die jare verander het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,776.94
-0.2%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,149.00
-0.1%
Platinum
938.00
0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos