Was Brexit ’n wond wat Brittanje homself toegedien het?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Só lyk een van die anti-Brexit-betogers met ’n masker en T-hemp met die vlag van die Europese Unie daarop wat in September by Westminister byeengekom het om teen die regering van Boris Johnson beswaar te maak. Die groep Sodem (Stand of Defiance European Movement) het die betoging gereël. Foto: Getty Images
Só lyk een van die anti-Brexit-betogers met ’n masker en T-hemp met die vlag van die Europese Unie daarop wat in September by Westminister byeengekom het om teen die regering van Boris Johnson beswaar te maak. Die groep Sodem (Stand of Defiance European Movement) het die betoging gereël. Foto: Getty Images

Die betrekkinge tussen Brittanje en die Europese Unie (EU) is op ’n laagtepunt. Dit word vererger deur ’n rusie oor die status van Noord-Ierland, skryf Leopold Scholtz.

In Europa was Brittanje eintlik altyd asof hy op ’n boomtak was, nooit werklik deel van die vasteland nie. Dit is al eeue lank die geval, en agtereenvolgende Londense regerings het dit sedert die einde van die Napoleontiese oorloë as “splendid isolation” bestempel.

Met ander woorde, Brittanje wou nooit verder gaan as kortstondige bondgenootskappe met vastelandse moondhede nie, afhangende van wat die leiers op daardie oomblik as hul nasionale belang gesien het. Dit het verander met die twee wêreldoorloë en die daaropvolgende Koue Oorlog, toe die land met die oorweldigende bedreiging van Duitsland en die Sowjetunie nie meer permanent eenkant kon staan nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos