Wat het verkeerd geloop in noorde van Mosambiek?

akkreditasie
Honderdduisende mense is al haweloos gelaat deur geweld in die noorde van Mosambiek.   Foto: Verenigde Nasies
Honderdduisende mense is al haweloos gelaat deur geweld in die noorde van Mosambiek. Foto: Verenigde Nasies

Die onlangse bloedvergieting in Mosambiek se Cabo Delgado-provinsie voorspel niks goeds vir die ontginning van Mosambiek se natuurlike hulpbronne en gepaardgaande ontwikkeling nie, skryf Theo Neethling.

Onlangse gebeure in Palma, ’n dorp in die onstabiele Cabo Delgado-provinsie in die noorde van Mosambiek, het vlakke van bloedvergieting tot nuwe vlakke geneem.

Dosyne mense is doodgemaak toe honderde Islamitiese militante dié dorp op 25 Maart bestorm het. Hulle het winkels, banke en militêre barakke in die visier gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos