Wat van taal ná afstig?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderrig, wetenskap en tegnologie. Sy bevinding dat Afrikaans nie ’n inheemse taal is nie, lei nou tot ’n hewige debat. Foto: GALLO IMAGES
Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderrig, wetenskap en tegnologie. Sy bevinding dat Afrikaans nie ’n inheemse taal is nie, lei nou tot ’n hewige debat. Foto: GALLO IMAGES

Die toekoms van Afrikaans was die afgelope weke weer in die nuus nadat die DA ’n klagte by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien het en ’n openbare petisie begin het ná dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderrig, wetenskap en tegnologie, se klassifisering van Afrikaans as ’n “uitheemse” taal.

Nzimande volhard met dié onwetenskaplike klassifisering ondanks die konstitusionele hof se eenparige uitspraak in die Unisa-saak, wat Afrikaans se status as inheemse taal bevestig.

Ons kan nie die verkeerde klassifisering toelaat nie, want dit kan verreikende gevolge vir die Afrikaanse gemeenskap inhou. Ons het reeds gesien dat dit gebruik word in die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe konseptaalbeleid, wat die posisie van Afrikaans aan daardie instelling selfs verder verswak. As Nzimande wegkom met dié leuen, kan universiteite oor die land heen dieselfde doen onder die dekmantel dat hulle “inheemse” tale bevorder bó “uitheemse” Afrikaans.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos