Waterkrisis: Vol damme beteken nié watersekerheid nie

akkreditasie
Water bars deur die Vaaldam se sluise op 11 Februarie vanjaar nadat die dam meer as 100% vol was. Foto: Deaan Vivier
Water bars deur die Vaaldam se sluise op 11 Februarie vanjaar nadat die dam meer as 100% vol was. Foto: Deaan Vivier

Vol damme waarborg nie water in die toekoms nie en wat Gautengers nog nie weet nie, is dat hul water oor die volgende ses jaar ál minder gaan word, skryf Mike Muller.

Die damme in Johannesburg – die land se ekonomiese hartland – is vol ná ’n goeie reënseisoen. Dit is dus nóú die tyd om oor ons watervoorraad bekommerd te raak.

Dit klink dalk vreemd, maar dít is die les wat stede oor die wêreld heen ons die afgelope twee dekades geleer het. Of dit nou Sydney en Melbourne in Australië, Chennai in Indië, Barcelona in Spanje of São Paulo in Brasilië is: Ons het al te dikwels gesien hoe waterkrisisse ontstaan omdat samelewings eers optree wanneer dit te laat is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.46
+1.0%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,810.88
-0.5%
Silwer
23.15
-1.5%
Palladium
2,351.00
+0.7%
Platinum
1,028.50
-0.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,640
-1.1%
Alle aandele
73,031
-1.0%
Hulpbronne 10
74,700
-0.7%
Industriële 25
90,024
-1.6%
Finansiële 15
14,865
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos