Wedywering tussen China en Amerika moet bestuur word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Skermgreep van die onlangse virtuele beraad tussen press. Joe Biden van Amerika en Xi Jinping van China.   Foto: Reuters
’n Skermgreep van die onlangse virtuele beraad tussen press. Joe Biden van Amerika en Xi Jinping van China. Foto: Reuters

Verlede week se virtuele spitsberaad tussen press. Joe Biden van Amerika en Xi Jinping van China het die aandag gevestig op die vraag hoe die wedywering tussen die twee moondhede bestuur kan word. Leopold Scholtz berig oor ’n saak wat die ganse wêreld raak.

Die twee leiers het mekaar vriendelik gegroet. Pres. Joe Biden van Amerika het daarop gewys dat hy en sy Chinese eweknie, Xi Jinping, mekaar al jare lank ken, en Xi het selfs na Biden verwys as “my ou vriend”.

Maar moenie ’n fout maak nie. Agter die beleefdhede en glimlagge was dit dodelike erns tussen die twee. Uiteindelik gaan dit om die vraag wie die magtigste moondheid op die aardbol is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 239/6
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.92
+1.0%
Rand - Pond
21.08
+0.8%
Rand - Euro
17.97
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,776.34
-0.5%
Silwer
22.15
-1.8%
Palladium
1,780.07
-2.0%
Platinum
928.00
-0.9%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,488
+0.3%
Alle aandele
70,902
+0.1%
Hulpbronne 10
67,259
+1.1%
Industriële 25
93,210
-0.6%
Finansiële 15
14,097
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos