Wink die einde al in 2024 vir die ANC?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa sal waarskynlik vir ’n tweede termyn as ANC-leier en president van Suid-Afrika dien.   Foto: Gallo Images
Pres. Cyril Ramaphosa sal waarskynlik vir ’n tweede termyn as ANC-leier en president van Suid-Afrika dien. Foto: Gallo Images

Kan die ANC se steun in die volgende algemene verkiesing tot onder 50% daal? En wat kan dan gebeur, vra Theuns Eloff.

Tot onlangs was daar slegs een moontlike partypolitieke scenario vir die volgende paar jaar: in 2029 kan die ANC se nasionale steun tot onder 50% val en kan ’n opposisiekoalisie dalk die regering oorneem.

Ná 1 November se verkiesingsuitslae, waar die ANC slegs 46% van die nasionale steun kon kry, is ’n tweede scenario nie meer onmoontlik nie. Die ANC se steun kan dalk al in 2024 in ’n nasionale verkiesing tot onder die vlak van 50% daal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos