KYK WEER | Verkiesingsgesprek: SA is leierloos – Mmusi Maimane

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mmusi Maimane van One South Africa sê die grootste probleem in die land is ’n gebrek aan leierskap. Foto: Gallo Images
Mmusi Maimane van One South Africa sê die grootste probleem in die land is ’n gebrek aan leierskap. Foto: Gallo Images

Sien ons met volgende maand se munisipale verkiesings die terugkeer van Mmusi Maimane op die groot Suid-Afrikaanse politieke verhoog? En wat beplan die Patriotic Alliance (PA), wat belowe hy gaan dié keer meer as die skamele steun van 0,6% kry wat hy in 2016 se verkiesings op hom verenig het?

Maimane, voormalige DA-leier wat nou die hoof-aktivis van One South Africa is, en Eugene Botha, ’n lid van die PA se nasionale komitee, kom vandeesweek aan die beurt in Netwerk24 se reeks verkiesingsgesprekke met leiers van verskeie politieke partye  in die aanloop tot die plaaslike verkiesings op 1 November.

Volgens Maimane is Suid-Afrika se grootste probleem dat hy leierloos is en dat daar niemand is wat die mense van dié land weer rondom gedeelde waardes kan verenig nie. Hy sal alles in sy vermoë doen om dit reg te kry en het reeds wyd op voetsoolvlak met mense in die land se onderskeie gemeenskappe gesels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 74/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.85
+1.3%
Rand - Pond
21.11
+0.9%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,777.77
-0.3%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,743.23
-0.1%
Platinum
948.00
+1.3%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,705
-0.1%
Alle aandele
71,144
-0.1%
Hulpbronne 10
67,845
-0.0%
Industriële 25
93,780
-0.2%
Finansiële 15
13,897
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos