Zuma: Hoe het ons tot hier gekom?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma spreek sy ondersteuners in Mei vanjaar toe voor die hooggeregshof in Pietermaritzburg, waar hy teregstaan in verband met bedrog rakende die wapenskandaal.  Foto: Deaan Vivier
Oudpres. Jacob Zuma spreek sy ondersteuners in Mei vanjaar toe voor die hooggeregshof in Pietermaritzburg, waar hy teregstaan in verband met bedrog rakende die wapenskandaal. Foto: Deaan Vivier

Toe oudpres. Jacob Zuma net voor middernag in hegtenis geneem is, het hy dit amper weer reggekry om die grondwetlike orde te fnuik. Hoe het dit gebeur dat ons byna weer voor ’n konstitusionele krisis te staan gekom het? vra Christi van der Westhuizen.

Om opnuut te skryf dat oudpres. Jacob Zuma Suid-Afrika die afgelope dae weer op ’n naaldpunt gehad het, is teen dié tyd afgesaag.

Wat is die ongelukkige samekoms van ideologiese, historiese en sielkundige patologieë wat Suid-Afrika byna weer eens voor ’n konstitusionele krisis te staan laat kom het? Saam met die gebruiklike inagneming van kolonialisme en apartheid, kan heelwat foute voor die deur van Afrika-nasionalisme geplaas word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 80/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.02
-0.5%
Rand - Pond
21.26
-0.4%
Rand - Euro
18.08
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.31
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,771.47
+0.2%
Silwer
22.38
-0.0%
Palladium
1,792.00
+0.4%
Platinum
947.00
+0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,903
+0.5%
Alle aandele
71,370
+0.5%
Hulpbronne 10
68,221
+1.0%
Industriële 25
93,671
0.0%
Finansiële 15
14,031
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos