'Zuma se vrylating het erge gevolge, veral as Cyril betrokke was'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vroeë vrylating van oudpres. Jacob Zuma het nou ook ’n politieke turksvy vir pres. Cyril Ramaphosa geword.   Foto: Getty Images
Die vroeë vrylating van oudpres. Jacob Zuma het nou ook ’n politieke turksvy vir pres. Cyril Ramaphosa geword. Foto: Getty Images

Wat hou die vroeë vrylating van oudpres. Jacob Zuma op mediese gronde vir die oppergesag van die reg en die beginsel van die skeiding van regeringsmagte in? vra Pieter Labuschagne.

Berigte dat pres. Cyril Ramaphosa glo betrokke was by die besluit om Zuma vroeër op mediese parool vry te laat, het rooi ligte in die land laat flikker.

Die ondeurdagte besluit om Zuma vroeër op mediese gronde vry te laat, het nie net ’n politieke invloed nie, maar ook staatsregtelike gevolge.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.17
+1.0%
Rand - Pond
20.67
+0.9%
Rand - Euro
17.17
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,841.77
+0.1%
Silwer
24.61
+1.9%
Palladium
2,075.50
+3.6%
Platinum
1,050.00
+2.2%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos