Aanpassings aan punte ondermyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Foto: Deaan Vivier
Foto: Deaan Vivier

Verskeie Beeld-lesers het gister met reg en rede hul kommer uitgespreek oor die ooraanbod van onderskeidings en punte-aanpassings onder die matriekgroep van 2021.

Ek stem volmondig saam dat dit ’n bron van kommer is wat nie ’n getroue weergawe is van die werklike punte wat wel behaal is nie.

En daarmee bedoel ek geensins om moedswillig ’n beeld te probeer voorhou dat ons matriekuitslae van 2021 onbetroubaar is nie. Punte-aanpassings sal altyd daartoe bydra dat dit die geloofwaardigheid van punte in ’n mate ondermyn. Daarom behoort punte-aanpassings tot die minimum beperk te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,776.44
-0.2%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,156.00
+0.2%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos