ANC vat graag, maar sit nie terug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Foto: Gallo Images
Foto: Gallo Images

Kommersiële boere het lankal besef as hulle vir die regering moet wag vir hulp en die onderhoud van infrastruktuur, sal dit ’n lang wag wees, dus spring hulle self in.

Hier in ons dorpie is grondpaaie wat boere skraap en natgooi, want hulle weet dis húl voertuie wat deur sinkplaatpaaie verniel sal word.

Hulle weet ook die ANC-trogvreters is net geïnteresseerd in wat hulle uit die stelsel kan kry en wat tot voordeel van die ANC is, maar sit nie terug nie. Hulle het nog geen groot damme gebou nie, al is ons ’n waterskaarsland. Dit het byvoorbeeld jare geneem om die Clanwilliamdam se wal te verhoog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos