ANC/EFF-koalisie laat my sidder

akkreditasie
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Terwyl ek in my gedagtes lekker nabetragting hou na afloop van ’n heerlike gholftoer op vyf van die beste bane in en om Port Alfred en Oos-Londen, bly ’n aaklige werklikheid in my kop vassteek. Wat was dit?

Dan tref die werklikheid my. Ons groep het voortdurend in die motor opgemerk hoe besoedel die meeste gebiede was, besaai met rommel wat rondgestrooi lê. Die gemors lê ooglopend lank reeds daar, veral in Oos-Londen.

Die toestande van die paaie, veral in woonbuurte, laat veel te wense oor met volop slaggate. Versoeke vir herstelwerk val op dowe ore. Die voorkoms van die gebied is in skrille kontras met die mooi skoon dorpe waaraan ons in die Wes-Kaap gewoond is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-1.0%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.25
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,794.84
-1.3%
Silwer
22.70
-3.4%
Palladium
2,376.00
+1.8%
Platinum
1,024.00
-1.0%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos