Belaglik om herstel van VS-paaie te vier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nog 'n foto wat wys hoe daar linte geknip is toe Sisi Ntombela, Vrystaatse premier, en William Bulwane, Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, vier paaie in die provinsie amptelik geopen het nadat daar aan die paaie gewerk is. Foto: Facebook
Nog 'n foto wat wys hoe daar linte geknip is toe Sisi Ntombela, Vrystaatse premier, en William Bulwane, Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, vier paaie in die provinsie amptelik geopen het nadat daar aan die paaie gewerk is. Foto: Facebook

Hoe belaglik: Sisi Ntombela “open” herstelde paaie in die Vrystaat (15.08). Dié lagwekkende “prestasie” bevestig die siek situasie in ons land. Geen netwerke is die afgelope 25 jaar in stand gehou nie. Dink aan Eskom, Prasa en die SAL. Dorpe en stede is vernietig en dienslewering is nul.

Nou word werk wat pure instandhouding is, as ’n wonderlike prestasie uitgebeeld.

Alles het verval. Wat het dié “prestasie” en byeenkoms van onbevoegde amptenare die belastingbetaler gekos? Hulle vier die werk wat deel is van dienste wat hulle behoort te lewer, maar oor jare heen nie verrig is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.90
+0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,663.49
+0.2%
Silwer
18.88
+0.3%
Palladium
2,212.50
+0.3%
Platinum
862.59
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,074
+0.3%
Alle aandele
63,399
+0.2%
Hulpbronne 10
59,374
-0.7%
Industriële 25
77,009
+0.3%
Finansiële 15
13,859
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos