BRIEF | Ons stem vir voorbeelde vs. woorde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
John Steenhuisen, DA-leier. Foto: Brenton Beach
John Steenhuisen, DA-leier. Foto: Brenton Beach

Albert Weideman, Hermanus, skryf:

Vermakerigheid betaam niemand nie. Dis ’n soort van geniepsige beterweterigheid wat min vriende maak. Maar die vet weet, as mens al die snedige raad sien waarmee veral die kommentariaat nou die DA bedien oor hoe hulle hul moet gedra, want anders . . . dan kan ’n mens nie help om tog dankbaar te wees vir die duidelike uitslae in die munisipaliteit waar jy bly nie. Miskien selfs, met ’n effense skuldgevoel, te dink: Mens kon voorspel het wat al die eksperimente met dosyne “nuwe” partye gaan afgee, party beman deur ou, bekende skelms, selfs “gerehabiliteerde” misdadigers, meesal gevul met bombasme.

Nie dat die wat kwistig raad uitdeel aan die DA self onskuldig is aan beterweterigheid nie. Ek luister oopmond hoe een van die prominente kommentators oor die plaaslike verkiesings meewarig opmerk die DA se probleem is dat hy nou al die 2024-verkiesing in die oog het. Nou toe nou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos