BRIEF | Waarom teiken die DA dan die VF Plus? vra hierdie leser

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die omstrede verkiesingsplakkate van die DA in Phoenix. Foto: Twitter
Die omstrede verkiesingsplakkate van die DA in Phoenix. Foto: Twitter

Gerhard van der Merwe, Potchefstroom, skryf: Veldtogte vir die munisipale verkiesings – een van die belangrikste sedert 1994 – word reeds gekenmerk deur politieke absurditeite. Veral die ANC en DA vervreem en verwar kiesers met hul flaters.

Die ANC spartel te midde van faksiegevegte, korrupsie en plundering.

Dit is daarom verstommend om te sien hoe die DA nie kan of wil munt slaan uit die geleentheid wat die ANC vir hom op ’n skinkbord gee nie. Ondanks vele beloftes sedert 2019 kon die party nog nie daarin slaag om ’n samehangende beleid te formuleer om Suid-Afrikaners te oortuig dat hy wel oor ’n beginselraamwerk beskik nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 91/4
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.78
+0.7%
Rand - Pond
21.02
+0.5%
Rand - Euro
17.86
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Goud
1,785.83
+0.6%
Silwer
22.85
+0.1%
Palladium
1,767.10
+1.4%
Platinum
957.00
+1.7%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,701
+1.0%
Alle aandele
71,093
+0.9%
Hulpbronne 10
68,129
+1.3%
Industriële 25
93,633
+0.6%
Finansiële 15
13,860
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos