BRIEF | Woedend oor Bok-Rapport

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Theo Mostert skryf per e-pos:1 uit 10 vir Willie le Roux? Squidge Rugby beskou Willie as onmisbaar vir die Bokke se sukses en was verbaas toe hy rustyd vervang is.

Verlede week kry Faf 2 punte ten spyte daarvan dat hy die enigste drie bewerkstellig het. Kan die eksaminator ten minste sy naam publiseer sodat rugbykykers sy kommentaar kan ignoreer?

’n Afgryslike skande en ’n verleentheid vir Rapport. Lesers is nie onder kalkoene uitgebroei nie. Evalueer asseblief spelers wat hul bes probeer en wêreldsterre is vanweë hul algemene spel en invloed tydens hul vertoning in geheel en nie op een of twee blapse nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 249/7
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
+0.9%
Rand - Pond
21.12
+0.6%
Rand - Euro
17.97
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,779.33
-0.3%
Silwer
22.38
-0.7%
Palladium
1,853.76
+2.1%
Platinum
942.50
+0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,599
+0.5%
Alle aandele
71,017
+0.3%
Hulpbronne 10
67,425
+1.4%
Industriële 25
93,388
-0.4%
Finansiële 15
14,090
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos